The Roxette Site

Regsinligting

Kopiereg Inhoud

Kopiereg materiaal, insluitend, maar nie beperk tot, lirieke, omslag- en plakkaatkunswerk en inhoud van aantekeninge van vrystellings bly die eiendom van die oorspronklike kopiereghouer. Die gebruik van hierdie materiaal behoort as billike gebruik beskou word aangesien die webwerf ’n nie-winsgewende, navorsingsgebaseerde, insiggewende AANHANGERSWEBWERF is.

Oorspronklike Inhoud

Oorspronklike inhoud wat vir hierdie webwerf ontwikkel is, insluitend, maar nie beperk tot, grafiese elemente, navorsing oor vrystellings, toerskedules en kalenderdata word gelisensieer ingevolge ’n Creative Commons Erkenning-InsgelyksDeel 3.0 Unported-lisensie.

Kunswerk

Omslag- en plakkaatkunswerk is afgeskaal in grootte om groot genoeg vir identifikasiedoeleindes te wees, maar klein genoeg om die gebruik daarvan vir roofdoeleindes te vermy.